Information

  • Document No.

  • Audit Title

  • Client / Site

  • Conducted on

  • Prepared by

  • Location
  • Personnel

  • Is die Lisensie Disk geldig?

  • Is die Bantam gewas?

  • Is die bande en Rims skoon?

  • Die loopvlak van die bande nog wettig?

  • Is die bakwerk netjies sonder enige stampe of krappe?

  • Werk al die hoofligte?

  • Werk al die flikkerligte?

  • Werk al die briekligte?

  • Is die enjin skoon?

  • Is die battery nog werkend en koppeling kabels heel?

  • Check olie - Is die olie op regte vlak?

  • Check water - Is die water genoeg in houer?

  • Is daar enige sigbare skade op enjin en pype?

  • Werk al die deur handvatsels?

  • Is al die speeltjies skoon en geheel?

  • Is die voorruit heel met geen krake of chipmerke?

  • Is al die Ford Bantam badges op die bakkie?

  • Is die radio areal op die dak?

  • Is die spaarwiel op sy plek en goeie werkende toestand?

  • Werk al die deurslotte?

  • Werk al die venster winders om die vensters oop te maak?

  • Is die Bantam skoon in die kajuit?

  • Is daar enige rommel in die kajuit sigbaar?

  • Is die truspeeltjie in 'n werkende toestand?

  • Werk die starter van die Bantam?

  • Werk die hooter van die Bantam?

  • Werk al die speedo's van die bantam?

  • Is daar 'n jack en stang in die kajuit?

  • Is die sitplekke skoon en goeie kondusie?

The templates available in our Public Library have been created by our customers and employees to help get you started using SafetyCulture's solutions. The templates are intended to be used as hypothetical examples only and should not be used as a substitute for professional advice. You should seek your own professional advice to determine if the use of a template is permissible in your workplace or jurisdiction. You should independently determine whether the template is suitable for your circumstances.